Lalie, jy’t vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
RE MIm RE MImSolank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê
MIm RE MImMaar Lalie, nou’s dit donker maan, en daar’s goed wat ek nie kan verstaan,
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van
Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
Daar’s ‘n nuwe sticker op jou bumper, daar’s ‘n ander ou wat jou nou pamper, pamper
Lange nagte’s jy al fort, lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short
Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos ‘n poep, poep, poep
LA LA LA LA LA
Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos ie lepel innie papbord staan
Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Lalie, jy’t vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
So lank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê
Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het. Jy kan!
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.
Lalie, jy’t vir my gesê, so
MIm..lank soos die lepel in die
..papbord lê,
RE MIm RESolank soos Ouma nog kleinkinders
MIm..wil hê, sal jy my by jou laat lê
Maar Lalie, nou’s dit donker
MIm.. maan, en daar’s goed wat
..ek nie kan verstaan,
REWat nou gebeur het, was mos nooit
MIm..ons plan, Lalie, jy weet jy erf
..my van
Lalie, amper is nie stamper, en
..wie dra nou jou yellow jumper,
Daar’s ‘n nuwe sticker
..op jou bumper, daar’s
..‘n ander ou wat jou nou
..pamper, pamper
Lange nagte’s jy al fort,
..lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie
..bord, Lalie, life is gans te
..short
Ek sien jou Sondags oppie stoep,
..en ek sweer jy hoor die
..dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom tog terug, true
..love druk deur soos ‘n
..poep, poep, poep
Jou boyfriend dra jou rose aan,
..maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks
..verslaan, soos seker soos ie
..lepel innie papbord staan
Lalie, kom terug na die veld toe,
..stuur hom terug na die land van
..geld toe,
Ek was van hoeka af jou held, toe,
..Lalie, stuur hom na sy hel toe
Lalie, jy’t vir my gesê, so
..lank soos die lepel in die
..papbord lê,
So lank soos Ouma nog kleinkinders
..wil hê, sal jy my by jou laat lê
Hallo daar almal. Jasper van Zyl
..en WP du Plessis (alombekend as
..die hoogs berugte Mr. P) aan die
..woord. Ons weet almal dat daar
..'n MASSIEWE aanvraag na
..Afrikaanse kitaarmusiek op die
..internet is en daarom het ons
..besluit om hierdie KLAS tab op
..die internet te plaas. Moet
..ASSEBLIEF nie suinig wees as jy
..enige Afrikaanse kitaarliedjies
..ken en kan speel nie. ONS STEL
..BELANG. Jou medemens stel
..belang. Komaan, help die mense
..met kosvoorraad, donasies en
..kitaartabs. Ons het. Jy kan!
Ons kan ongelukkig nie
..verantwoordelik gehou word vir
..enige teleurstelling, psigose,
..radioaktiewe vergifting of
..skaakspelnederlae wat met
..hierdie tab verbind kan word
..nie.
Accordi Testi KOOS KOMBUIS Lalie. Skitarrate per suonare la tua musica, studiare scale, posizioni per chitarra, cercare, gestire, richiedere e inviare accordi, testi e spartiti